Archive by Author
feesmustfall-south-africa-xs

Die ideologie van struggle en die studente-opstande

deur Victor Coreia  Alweer apartheid se skuld In ’n onlangse artikel van die Economist word daar beweer dat apartheid nog te blameer is vir die opvoedkundige agterstand van die swart bevolking van Suid-Afrika. More than two decades after apartheid ended black South Africans are still worse off than whites. Mostly, this is because they are […]

Danie-Goosen-400x250

MEDIAVERKLARING: STANDPUNT VAN DIE FAK OOR AFRIKAANS AS UNIVERSITEITSTAAL

deur Prof Danie Goosen Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende kwessies is ter sake: Tydens die afgelope dekades het die een na die ander universiteitsbestuur plegtig belowe dat universitêre Afrikaans nie […]

eiendomsreg

Eiendomsreg: Die laaste loopgraaf vir selfstandige gemeenskappe

deur Christoff van Wyk  In die Christelike Westerse tradisie was eiendomsbesit nog altyd gesien as ’n steunpilaar van enige ekonomie. Ons kry die gebod “Jy mag nie steel nie”, wat tog eiendomsbesit voorveronderstel. Jy kan nie iets steel indien iemand dit nie besit nie. Hierdie tradisionele sieninge word tans op onrusbarende wyse aangeval en verdien […]

kolonialisme1

DEKOLONISERING

deur Prof Danie Goosen Een van dié kodewoorde van ons tyd is ‘dekolonisering’. Vanaf die regerende elite tot en met opposisiegroepe gebruik dié woord om te verduidelik waarheen ons op pad behoort te wees: na ’n gedekoloniseerde samelewing. Ook aan universiteite speel dekolonisering ’n belangrike rol. Universiteite ondersteun toenemend in sowel hul dosering as navorsing […]

images12

Politiek van die erkenning van identiteit en die euwel van ‘political correctness’

deur Prof Marinus Schoeman Die tradisionele liberale politiek is een waarin elke burger as vry en gelyk deur en voor die wet erken word. Alle burgers het dieselfde wetlik bepaalde regte en pligte ongeag hulle private verskille (in rykdom, afkoms, geslag, geloof, ras, ens.). Die wet is natuurlik nooit so neutraal as wat dit veronderstel […]