Archive by Author
Paradigmaskuif: kritiek vir Afrikaners se voortbestaan

Paradigmaskuif: Krities vir Afrikaners se voortbestaan – Christoff van Wyk

  Die HAT definieer ’n paradigmaskuif as “’n groot verandering veral in ’n mens se denkwyse”. Heel gepas gebruik hulle dan ook die woord, ter verduideliking, in die volgende sin: “Vir hom was dit nogal ’n paradigmaskuif om suksesvol binne die nuwe politieke bestel te funksioneer.” Om hierdie punt nog verder te illustreer, vertel Stephen […]

julius malema fak np van wyk louw

DIE POPULISME EN DIE ROL VAN INTELLEKTUELE

deur Prof Danie Goosen (met vergunning van die tydskrif Rede) “This is always populism’s peril: That it relies too much on the power of charisma.”                                                                 Ross Douthat, New York Times   In die afgelope dekades is reeds telkemale vanuit konserwatiewe kringe geskryf oor wat as die ‘verraad van die Westerse intellektueel’ beskryf kan word. Asof […]