
Die ontwikkeling van kritiese denke kan gevaarlik wees – Dr. Jeanette de Klerk-Luttig
Afrikaanse onderwys, IdeologieDie artikel word hier geplaas met die toestemming van die skrywer en met erkenning aan Netwerk24 waar dit oorspronklik gepubliseer is. Die Minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga moet gelukgewens word omdat sy dapper genoeg was om die ANC- Presidentskandidaat Nkosazana Dlamini-Zuma te kritiseer oor haar onaanvaarbare en onverantwoordelike opmerkings oor negatiewe propaganda teen […]