Archive | Afrikaanse onderwys RSS feed for this section
Doodsklok vir Afrikaans lui by die Universiteit van die Vrystaat

Doodsklok vir Afrikaans lui by die Universiteit van die Vrystaat

deur Prof. Hennie van Coller  Daar woed in die afgelope tyd weer ’n druk debat rondom Afrikaans en (veral) sy hoër funksies. Sonder sy hoër funksies (soos die gebruik van die taal in die regswese, politiek, media en onderwys) is ’n taal geen volwaardige standaardtaal nie. Veral oor Afrikaans as onderrigtaal op universiteit én op […]