
Taal- en kulturele wisselwerking tussen Afrikaners en Vlaminge – Prof. Otto Terblanche
Afrikaanse Taal, Gemeenskap, UncategorizedDie Belgies- Suid-Afrikaanse Kulturele Verdrag is op 1 Junie 1954 gesluit. Die verdrag het veral vir die uitwisseling van dosente, opvoedkundiges, kunstenaars en skilders voorsiening gemaak. Vanweë die taal- en kultuurverwantskap tussen Vlaandere en Suid-Afrika, was daar uiteraard noue samewerking tussen hierdie twee lande. Suid-Afrika het uiteraard minder kontak gehad met die Franstalige Wallonië. Die […]