Archive | Afrikaanse Taal RSS feed for this section
NP van Wyk louw lesufi afrikaanse skole

MEDIAVERKLARING: Lesufi wen, maar ons kinders verloor

Die Grondwetlike hof se onlangse uitspraak teen FEDSAS bevestig net weereens hoe dié hof getrou sy rol speel as die juridiese regverdiger en bevorderaar van die regerende party se ongenaakbare ideologie van rassetransformasie. Volgens Christoff van Wyk, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum vir gemeenskapstudies, is Panyasa Lesufi se drogredenasie dat die staat in […]

FAK-NP-van-Wyk-Louw-Gemeenskap1

Sterk gemeenskapsorganisasies noodsaaklik vir sukses

deur Flip Buys ‘Whether you prevail or fail, endure or die, depends more on what you do yourself than on what the world does to you.’ Jim Collins “In ʼn geglobaliseerde wêreld is sterk burgerlike organisasies noodsaaklik vir suksesvolle gemeenskappe.” Hierdie uitspraak van die Britse Eerste Minister David Cameron geld soveel te meer vir ʼn […]

V.l.n.r Wits student, Melanie Verwoerd, Terblanche Delport, Cobus van Wyngaard, Christi van der Westhuizen en Jaco Oelofse

Jammer Terblanche, ons gaan nié kulturele selfmoord pleeg nie!

deur Christoff van Wyk  Dis die NP van Wyk Louw-sentrum vir Gemeenskapstudies se antwoord in reaksie op die boodskap van Terblanche Delport, dat Afrikaners eerder moet selfmoord pleeg en uitsterf. Terblanche was gister een van die sprekers by ’n interaktiewe gesprek te Konstitusie-heuwel in Johannesburg. Die geleentheid is aangebied deur Wits Universiteit se Sentrum vir […]

feesmustfall-south-africa-xs

Die ideologie van struggle en die studente-opstande

deur Victor Coreia  Alweer apartheid se skuld In ’n onlangse artikel van die Economist word daar beweer dat apartheid nog te blameer is vir die opvoedkundige agterstand van die swart bevolking van Suid-Afrika. More than two decades after apartheid ended black South Africans are still worse off than whites. Mostly, this is because they are […]

Danie-Goosen-400x250

MEDIAVERKLARING: STANDPUNT VAN DIE FAK OOR AFRIKAANS AS UNIVERSITEITSTAAL

deur Prof Danie Goosen Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende kwessies is ter sake: Tydens die afgelope dekades het die een na die ander universiteitsbestuur plegtig belowe dat universitêre Afrikaans nie […]