Archive | Afrikaanse Taal RSS feed for this section
np-van-wyk-louw-flip-buys

Een-en-twintig taalwetmatighede en die toekoms van Afrikaans

The extinction of each language results in the irrecoverable loss of unique cultural, historical an ecological knowledge. Each language is a unique expression of the human experience of the world … Every time a language dies, we have less evidence for understanding patterns in the structure and function of human language, human prehistory, and the […]

Het apartheid Afrikaanse universiteite geskep?

Persepsies:   “Afrikaanse universiteite is geskep om Afrikaner-intellektuele op te lei in diens van apartheid.” “Afrikaanse universiteite is ’n direkte gevolg van die apartheidsbeleid dat universiteite gesegregeer word op grond van ras en onvermydelik ook taal.” Bogenoemde twee stellings is albei in alle erns gemaak in debatte oor die voertale van Afrikaanse universiteite. Hulle is […]

Diepspoor

“Dis mos Afrikaans wat hulle daar praat!” het die Britse vroutjie op die Kaapstadse lughawe by my met haar kennis gespog. “Waar sal ons dit weer hoor?” Ek het haar verseker dat sy dit orals in die land nog gaan raakhoor! Nou sit ek voor my dagboek en ek probeer presies onthou wat vandag alles […]

Afrikaanse boeke maak deure oop

Protea Boekhuis is sowel ’n uitgewery wat grootliks Afrikaanse boeke publiseer as ’n groep boekwinkels wat ’n oorwegend Afrikaanse publiek bedien. Vir ’n beroep in ’n uitgewery of ’n boekwinkel is kennis van Afrikaanse boeke en die Afrikaanse letterkunde van deurslaggewende belang. Afrikaans in die uitgewerswese Hoewel slegs 14% van die bevolking van Suid-Afrika (7 […]

Vra my in my taal

Vra my in my moedertaal, en ek sal vir jou die son gaan haal. Adverteerders weet dit lankal; die SAUK begin dit op die duur manier verstaan; die ANC sal miskien, soos die Engelse van ouds, honderd jaar vat om iets daarvan te begryp. Ons wat Afrikaans is, so lyk dit vir my, sal dit […]