Archive | Afrikaanse Universiteite RSS feed for this section
feesmustfall-south-africa-xs

Die ideologie van struggle en die studente-opstande

deur Victor Coreia  Alweer apartheid se skuld In ’n onlangse artikel van die Economist word daar beweer dat apartheid nog te blameer is vir die opvoedkundige agterstand van die swart bevolking van Suid-Afrika. More than two decades after apartheid ended black South Africans are still worse off than whites. Mostly, this is because they are […]

Danie-Goosen-400x250

MEDIAVERKLARING: STANDPUNT VAN DIE FAK OOR AFRIKAANS AS UNIVERSITEITSTAAL

deur Prof Danie Goosen Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende kwessies is ter sake: Tydens die afgelope dekades het die een na die ander universiteitsbestuur plegtig belowe dat universitêre Afrikaans nie […]

Open Stellenbosch Transformasie en die US Die Adam Tas Studentevereniging se perspektief

Open Stellenbosch, Transformasie en die US: Die Adam Tas Studentevereniging se perspektief

deur Frederick van Dyk  Die atmosfeer op die Matie-kampus kan met een woord beskryf word: Elektries. Nie net as gevolg van die luide aandrang op verandering deur groepe soos Open Stellenbosch nie, maar ook die sensitiewe gesprekke en debatte tussen studente oor die kampus, die status quo en die geskiedenis laai die Bolandse Lente-luggie tot […]

Universiteitswese in Suid-Afrika en die Afrikaner deel 2

Universiteitswese in Suid-Afrika en die Afrikaner (deel 2)

deur Morne Diedericks  Goosen (2014) maak in sy artikel “Afrikaanse universiteit en ʼn plurale demokrasie” die volgende standpunt: Die meerderheidsregering is “besig om stukkie vir stukkie die ware grondslae van die plurale demokrasie te vernietig. En ons steeds vaster aan die greep van die totalitêre gees te bind.” Op hierdie standpunt van Goosen bou ek […]

Taalreg raak aard van regstaat diep

Taalreg raak aard van regstaat diep

deur Prof. Danie Strauss  Ons verneem dikwels dat instellings verteenwoordigend van die bevolkingsamestelling van Suid-Afrika moet wees. Volgens Prof. Theuns Eloff is daar 39 tersiêre onderwysinstellings in die land, waarvan 33 Engels is. Sowat 20% van die totale getal studente wat deur hierdie onderwysinstellings bedien word sou verkieslik in Afrikaans hul tersiêre  opleiding wou ontvang […]