Archive | Afrikaanse Universiteite RSS feed for this section

Afrikaans op UP

’n Afrikaanssprekende professor aan die Universiteit van Pretoria kla verlede week dat die Afrikaanse studente op dié kampus nie genoeg blootstelling kry nie. Sy skryf dit toe aan die Afrikaanse lesings op die kampus, wat volgens haar die studente isoleer en so verhoed om met die wêreld ‘daar buite’ kontak te maak. Alhoewel die professor […]