
Die reënboognasie versus die kleure van die reënboog: Deel 6 – Prof. Elirea Bornman
Boekbespreking, Ideologie, Kulturele identiteitNasiebou in Suid-Afrika: die pad vorentoe Hierdie artikel is die laaste in ’n reeks deur prof. Elirea Bornman van die Departement Kommunikasiewetenskap aan Unisa. Die artikels is vir plasing voorberei deur die NP van Wyk Louw-navorsingsentrum van die FAK. Die Suid-Afrikaanse samelewing is na sowat 20 jaar van demokrasie steeds ’n erg verdeelde en heterogene […]