Archive | Ekonomie RSS feed for this section

Môre begin vandag: Internasionale toekomsbeelde vir Afrikaners 2030 – ABN

Inleiding   Hierdie dokument stel ’n ontwerpraamwerk-in-opbou voor vir die ontleding van internasionale tendense en die ontwikkeling van internasionale toekomsbeelde tot 2030. Afrikaner-rolspelers kan dit dan in wisselwerking met die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) se Afrikaner-scenarios vir 2020[1] verder uitbou.   Die raamwerk is ontwikkel binne die kader van ’n politieke analise-bedryf. As dit egter […]

Tuli_icon

Belastingstelsel verarm werkendes

Mnr. Trevor Manuel is ’n bekwame en gewilde minister wat die staat se finansies op die oog af goed bestuur. Dit is egter ’n ongelukkige feit dat die Suid-Afrikaanse belastingstelsel besig is om die gemiddelde werknemer en belastingbetaler te verarm. Die probleem is dat die politiek onder die ou én die nuwe regering so oorheers […]