Archive | Gemeenskap RSS feed for this section
Antwerpen_stasie_FAK_NP_van_Wyk_Louw

Over minderheden en hun culturele identiteit – Francis Van den Eynde

Meegaande artikel is aan ons verskaf met die vriendelike samewerking van meneer Jan GR Verleysen, Algemeen voorzitter Marnixring Internationale Serviceclub. Ten gevolge van allerlei omstandigheden, zoals onder andere oorlogen en expansiedrang, hebben de grenzen die landen van mekaar scheiden door de eeuwen heen praktisch allemaal heel wat verschuivingen ondergaan. In sommige gevallen werden die grenzen […]

NP VAN WYK LOUW dr danie langner die stem langenhoven

REPLIEK: Die FAK se versoek rakende “Die Stem”, in perspektief – Dr. Danie Langner

In ʼn ope brief aan dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, het ʼn artikelskrywer by Netwerk 24, Willemien Brümmer, onlangs die stelling gemaak dat “Die Stem” nie deur pres. Ramaphosa aan die FAK teruggegee kan word (soos dr. Langner namens die FAK versoek nie) aangesien dit nooit in die eerste plek aan dié […]

NP VAN WYK LOUW WILLA BOEZAK

Op maat van die riel – Dr. Willa Boezak

Toe die ATKV meer as ’n dekade gelede hul rielkompetisie begin aanbied het met die indrukwekkende Paarlse Taalmonument as agtergrond, was nie alle Khoi-Sanmense daarmee gelukkig nie. Die vrees het veral ontstaan: “Gaan nie nog ’n deel van ons kultuurerfenis van ons vervreem word nie?” Gelukkig was die aanbieder, mnr. Elias Nel, bewus daarvan en […]

NP van Wyk Louw Die Stem

Mister President, please give us back our ‘Stem’ – Dr. Danie Langner

President Ramaphosa’s statement in parliament on the 24th of May 2018 that “Die Stem” is not a symbol of Afrikaner identity but rather a “symbol of discrimination, oppression and misery” begs a reply. At first glance the president’s statement stands in stark contrast to the statesmanship shown by President Mandela in the foreword to the […]

NP van Wyk Louw Die Stem

Meneer die president, gee ASSEBLIEF ons Stem terug – Dr. Danie Langner

President Ramaphosa se stelling in die parlement op 24 Mei 2108, dat “Die Stem” nie ’n simbool van Afrikaneridentiteit is nie, maar ’n “simbool van diskriminasie, verdrukking en ellende” roep om ’n antwoord. Met die eerste oogopslag staan die president se stelling in skrille kontras met staatsmanskap van President Mandela wat in die voorwoord van […]

NP_VAN_WYK_LOUW PLAASMOORDE EKONOMIE

Plaasmoorde benadeel almal – Christoff van Wyk

Die gruwelikheid van plaasmoorde in Suid-Afrika kry toenemend internasionale mediadekking en dis tot ’n groot mate te danke aan die volgehoue bewusmakingsveldtogte van organisasies soos AfriForum. Kallie Kriel en Ernst Roets se onlangse besoek aan Amerika het wye reaksie ontlok. Die uitkoms hiervan is egter dikwels dat die krisis rondom plaasmoorde in die agtergrond verdwyn […]

NP VAN WYK LOUW Prof. Otto Terblanche

Taal- en kulturele wisselwerking tussen Afrikaners en Vlaminge – Prof. Otto Terblanche

Die Belgies- Suid-Afrikaanse Kulturele Verdrag is op 1 Junie 1954 gesluit. Die verdrag het veral vir die uitwisseling van dosente, opvoedkundiges, kunstenaars en skilders voorsiening gemaak. Vanweë die taal- en kultuurverwantskap tussen Vlaandere en Suid-Afrika, was daar uiteraard noue samewerking tussen hierdie twee lande. Suid-Afrika het uiteraard  minder kontak gehad met die Franstalige Wallonië. Die […]

NP VAN WYK LOUW WILLA BOEZAK

’n Plek onder die Afrika-son – Dr. Willa Boezak

 ’n Maand of wat gelede het die Menseregtekommissie ’n verslag die lig laat sien getitel: National Hearings Relating to the Human Rights Situation of Indigenous Peoples in South Africa. Dit het gedurende 2015 en 2016 plaasgevind en hoewel die titel wollerig is, het dit spesifiek oor die sorge en huidige situasie van die Khoi-San gegaan. […]