
Waarop roem jy? – Christoff van Wyk
Geskiedkundig, Godsdiens, IdeologieIn 2015 is ’n ministeriële werkkomitee aangestel om ondersoek in te stel na die geskiktheid van die huidige geskiedeniskurrikulum asook die moontlikheid daarvan om geskiedenis ’n verpligte vak tot matriek te maak. Die bevindinge van hierdie komitee is onlangs bekendgestel, maar voordat daarna gekyk word, moet enige persoon wat oor die aanbieding van geskiedenis wil […]