
“Geseënd is die Vredemakers” – Dr. Danie Langner
Gemeenskap, GodsdiensFoto: blog.logos.com – Maarten Luther spyker sy 95 stellings teen die kerkdeure van Witteberg vas. Op 31 Oktober 1517, vanjaar 499 jaar gelede, het Maarten Luther sy 95 stellinge teen die kerkdeure van Witteberg vasgespyker. Die daad van protes was die begin van die Hervorming waaruit vele Protestantse kerke gegroei het. In 2017 word Luther […]