Archive | Godsdiens RSS feed for this section
NP-van-Wyk-Louw-Toekoms-Geskiedenis

Anderkant woede

deur Dr Danie Langner Tydens die  Zuid-Afrika-avond van Vlaamse kultuurorganisasies in Sint Niklaas, België, was die bekommernis oor die politieke en ekonomiese toekoms van Suid-Afrika opvallend. Ledy Broeckx, voormalige hoofleier van die Vlaamse Nasionale Jeugverbond (VNJ) het gevra of ek werklik glo dat Afrikanerkinders steeds ’n toekoms in die land het. Haar vraag het my onkant […]

Die vierperdewa

Die vierperdewa

deur Dr. Alwyn Swanepoel  Sekere debatte hoef net lank genoeg aan te hou om by die binêre sis-geluide uit te kom: “Liberalis!” “Fundamentalis!” ’n Bekende werkswyse by die FAK is egter om nie te maklik by hierdie lis-tige brandmerke ingetrek te word nie. Die rede hiervoor, so voer alternatiewe modernes aan, is dat ons dalk […]

Leef jou roeping

Leef jou roeping!

deur Neil Prinsloo  “’n Roeping is om ʼn duidelike opdrag van God oor jou gawes te gehoorsaam. Wanneer ’n mens insien dat jou beroep eintlik ’n roeping moet wees, dan kom daar baie rus in ’n mens se lewe.  Dr. Wikus Buys, Aros. Die Bybel gee antwoorde oor die beginsels van roeping. Lees gerus Lukas […]

Ope brief aan die ANC

Ope brief aan die ANC

deur Tussenkerklike Raad  1 Junie 2015 Geagte mnr Mantashe en lede van die ANC-leierskap Insake die ANC-uitnodiging tot gesprek op 9 Junie 2015 Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK), Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) en die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) het kennis geneem van u uitnodiging om op Dinsdag 9 Junie 2015 met die […]

Die groter prentjie

Die groter prentjie

deur Neil Prinsloo  Drie dinge om te snap Afrikaners is met reg bekommerd, want die samelewing in ons geboorteland is in ‘n haglike toestand en ons voortbestaan as minderheidsgroep word bedreig. Ons soek dringend antwoorde en uitkoms. Ons voorgeslagte in Suid-Afrika en later ook in Namibië het telkens voor oënskynlike onoorkomelike uitdagings wat gedreig het […]