
Die versplintering van die gedroomde nuwe staatskerk
Godsdiensdeur Ds. Petrus Kriel Die versplintering van die gedroomde nuwe staatskerk deur die verwerping van die voorgestelde nuwe belydenisgrondslag met die Belharbelydenis 1. Die versplintering van die gedroomde kerk Lidmate en vergaderinge van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) het reeds sodanig die nuwe voorgestelde Artikel 1 van die Kerkorde van die Algemene Sinode verwerp, dat […]