Archive | Ideologie RSS feed for this section
MT Steyn-standbeeld op UV-kampus

Staan of skuif – Dr. Danie Langner

President Marthinus Theunis Steyn sou die laaste Afrikaner wees wat bloot ter wille van vrede ’n polities korrekte kniebuig voor radikale eise maak. Daarvan getuig sy standbeeld voor die hoofgebou van die Vrystaatse Universiteit. Die beeld, twee maal die lewensgrootte van President Steyn, is ’n skepping van Anton van Wouw. Dit toon President Steyn wat […]

NP van Wyk Louw Kritiese denke

Die ontwikkeling van kritiese denke kan gevaarlik wees – Dr. Jeanette de Klerk-Luttig

Die artikel word hier geplaas met die toestemming van die skrywer en met erkenning aan Netwerk24 waar dit oorspronklik gepubliseer is.   Die Minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga moet gelukgewens word omdat sy dapper genoeg was om die ANC- Presidentskandidaat Nkosazana Dlamini-Zuma te kritiseer oor haar onaanvaarbare en onverantwoordelike opmerkings oor negatiewe propaganda teen […]

NP van Wyk Louw Afrikaner dekolonisering

DEKOLONISASIE: ‘N ALTERNATIEWE OPVATTING – Prof. Danie Goosen

Prof. Pitika Ntuli (links) en prof. Danie Goosen (regs) antwoord vrae van die gehoor tydens die ontbytgesprek by die Voortrekkermonument oor ‘Die koloniale erfenis’ – Foto: Netwerk24 Prof. Goosen se toespraak wat hy op 25 April 2017 tydens ‘n ontbytgesprek oor ‘Die koloniale erfenis’ by die Voortrekkermonument gelewer het. Hy voer aan dat Afrikaners wel aanknopingspunte […]

NP van Wyk Louw Idees

Die tegnologie van idees en die gevaar van vals persepsies – Christoff van Wyk

Die internasionale navorsingsmaatskappy Ipsos publiseer jaarliks die Perils of Perception–verslag waarin die akkuraatheid van mense se algemene persepsies in 40 lande getoets word. Suid-Afrika het in 2016 die vierde plek behaal op die lys, met Indië wat aangewys is as die land wie se bevolking die mees onakkurate persepsies huisves. Die feit dat Suid-Afrika se […]

np-van-wyk-louw-studente-skade

Die gemeenskapsidee teenoor die #mustfall-beweging – Christoff van Wyk

Foto: City Press/News 24 Uiteindelik het een ‘dapper’ student van die Universiteit van Kaapstad uitgekom en presies gesê waaroor die hele #mustfall-beweging werklik gaan: ’n totale afbreek van alle bestaande kennis, tradisie en kultuur (lees veral hierin Westers) en ’n heropbou hiervan vanuit ’n Afrika- en spesifiek ’n Suid-Afrikaanse konteks. Die video waarin hierdie bekentenis […]

np-van-wyk-louw-grondwet

TOESPRAAK: Prof. Koos Malan – Die ongewaarborgde waarborge van die hoogste reg – die Grondwet en eiendomsreg – TLUSA Kongres

Foto: Konstitusionele Hof, Johannesburg Prof. Koos Malan se toespraak wat onlangs by TLUSA se kongres gelewer het rakende die ongewaarborgde waarborge van die Grondwet. Geagte meneer die voorsitter, Die Handves van Regte vervat in hoofstuk 2 van die Grondwet, word wyd geloof as ʼn voortreflike grondwetlik gewaarborgde instrument vir die beskerming van basiese regte. Die […]

np-van-wyk-louw-moslems

Europa moet zich aanpassen aan de islam, Europa verliest de strijd tegen de islam – Juliaan van Acker

Die artikel word geplaas met erkenning aan die aanlyn tydskrif The Post Online waar hierdie artikel eerste gepubliseer is. ‘De term islamofobie is uitgevonden om alle kritiek op de islam als racistisch af te doen’ Gejoel in de zaal is verzekerd als Pierre Manent, een Franse politicoloog en directeur van de École des Hautes Études […]

Belha die rustelose spook

Toespraak: Prof. Danie Goosen – UNIVERSITEITE EN DEKOLONISASIE

Prof. Danie Goosen (UNISA) TOESPRAAK DEUR PROF. DANIE GOOSEN, DOSENT IN FILOSOFIE AAN UNISA, BY GELEENTHEID VAN DIE FAK SE NP VAN WYK LOUW-SENTRUM KONFERENSIE TE PRETORIA AANGAANDE DIE UNIVERSITEITSWESE, TRANSFORMASIE EN DEKOLONISASIE: WAT KAN ONS VERWAG? 8 September 2016 My indruk is dat daar ’n omgekeerde verband bestaan tussen die betoging ten gunste van […]

np-van-wyk-louw-jan-heunis

Toespraak: Adv. J.C. Heunis – Universiteitswese, transformasie en dekolonisasie – Wat kan ons verwag?

TOESPRAAK DEUR ADV. JC HEUNIS S.C., PRESIDENT VAN DIE KONVOKASIE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH EN STIGTERSLID VAN GELYKE KANSE, BY GELEENTHEID VAN DIE FAK-KONFERENSIE TE PRETORIA AANGAANDE DIE UNIVERSITEITSWESE, TRANSFORMASIE EN DEKOLONIALISASIE: WAT KAN ONS VERWAG? EMBARGO: 10h00, Donderdag 8 September 2016 Geagte dames en here, “Dit is wat dit vir my beteken om […]