Archive | Kulturele identiteit RSS feed for this section
NP VAN WYK LOUW WILLA BOEZAK

Op maat van die riel – Dr. Willa Boezak

Toe die ATKV meer as ’n dekade gelede hul rielkompetisie begin aanbied het met die indrukwekkende Paarlse Taalmonument as agtergrond, was nie alle Khoi-Sanmense daarmee gelukkig nie. Die vrees het veral ontstaan: “Gaan nie nog ’n deel van ons kultuurerfenis van ons vervreem word nie?” Gelukkig was die aanbieder, mnr. Elias Nel, bewus daarvan en […]

NP van Wyk Louw Die Stem

Mister President, please give us back our ‘Stem’ – Dr. Danie Langner

President Ramaphosa’s statement in parliament on the 24th of May 2018 that “Die Stem” is not a symbol of Afrikaner identity but rather a “symbol of discrimination, oppression and misery” begs a reply. At first glance the president’s statement stands in stark contrast to the statesmanship shown by President Mandela in the foreword to the […]

NP van Wyk Louw Die Stem

Meneer die president, gee ASSEBLIEF ons Stem terug – Dr. Danie Langner

President Ramaphosa se stelling in die parlement op 24 Mei 2108, dat “Die Stem” nie ’n simbool van Afrikaneridentiteit is nie, maar ’n “simbool van diskriminasie, verdrukking en ellende” roep om ’n antwoord. Met die eerste oogopslag staan die president se stelling in skrille kontras met staatsmanskap van President Mandela wat in die voorwoord van […]

NP VAN WYK LOUW GESKIEDENIS

Die noodsaak van objektiewe geskiedskrywing en interpretasie – Evelyn Ferreira

Die debat oor wat nou eintlik die “regte geskiedenis” van Suid-Afrika is, heers al vir jare. Kyk ’n mens na titels van gesaghebbende werke wat al oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis geskryf is, bestaan daar ’n wye verskeidenheid. In 2018 is die oproepe tot die noodsaak van ’n “gebalanseerde” geskiedenis van Suid-Afrika egter steeds hoorbaar. ’n […]

NP VAN WYK LOUW MUSEUMS

Museums in Suid-Afrika en die bewaring van Westerse kultuurgoedere – Evelyn Ferreira

Die Mouseion van Alexandrië in antieke Egipte was die tuiste van musiek en poësie en het beskik oor ʼn skool vir filosowe en ʼn biblioteek asook ʼn bewaarplek vir tekste. Dus ʼn navorsingsinstituut gelykstaande aan wat ons vandag ʼn universiteit sou noem. Die Koninklike Biblioteek van Alexandrië, as onderafdeling van die Mouseion, was een van […]

NP vW Louw kultuurorg.

Aspekte van die taak en rol van die kultuurorganisasie met verwysing na J. Lauwers – Evelyn D. Ferreira

In ’n artikel “Verenigingscultuur: de franjes van het leven?”, gepubliseer in ’n bundel onder redakteurskap van H. Arts, Cultuur: dichter bij de mensen?, maak J. Lauwers ’n aantal stellings oor kultuurorganisasies in gemeenskappe. “Franjes” verwys na die tosseltjierand van ’n doilie en met hierdie titel stel hy dus eintlik die vraag na die belang al […]

NP van Wyk Louw FAK

Kultuurorganisasies kan unieke oplossings bied – Christoff van Wyk

“Kultuurorganisasies wat egter bereid is om openlik te erken dat daar ’n unieke identiteit, moraliteit en kultuur binne elke gemeenskap bestaan en dat hierdie kenmerke geskoei is op sekere kernwaardes, sal op die lange duur deel word van die oplossing vir Suid-Afrika se probleme.” Albert Einstein het eenkeer gesê dat ons nie ons huidige probleme […]

np-van-wyk-louw-flip-buys

TOESPRAAK: Afrikanerkultuur: die pad vorentoe. ’n Strategie vir gemeenskapsvryheid – Flip Buys

  “… die Westerse beskawing (bied) steeds die beste pakket aan die mensdom, ongeag die foute wat gemaak is. Die vraag is egter, volgens hom, of die Weste self die blywende waarde van sy eie kultuurskatte besef. Dieselfde geld vir Afrikaners in Suid-Afrika – ons historiese kultuurskatte en waardes is nog steeds deel van die […]

np-van-wyk-louw-danie-langner

Jeugdag – Die verhaal van drie penkoppe en ‘n beeld – Dr. Danie Langner

Die standbeeld van adv. CR Swart wat voorheen op die kampus van die Vrystaatse Universiteit gestaan het. Die standbeeld is deur Die Voortrekkers op die plaas Doornkloof heropgerig nadat vandale dit beskadig het tydens studentebetogings. Daar is geen roman wat daarin slaag om die vernietiging en ontbering, tragedie en pyn van die verskroeideaardebeleid so aangrypend […]