Archive | Kulturele identiteit RSS feed for this section
np-van-wyk-louw-danie-langner

Die Republiek op trek – Dr. Danie Langner

Die “sug van vrijheid”   Teen 1830 was die oosgrens van die Kaapkolonie ’n kookpot van drie botsende strewes. Enersyds het Brittanje met sy imperialistiese ideale voortdurend die Kaapkolonie se oosgrens verder probeer uitbrei. Britse setlaars is ingevoer om die getalle aan die oosgrens te versterk en die landbou te ontwikkel. Aan die ander kant […]

Afrikaneridentiteit, Orania en die politieke werklikhede van Suid-Afrika

Op die oog af mag dit lyk asof ‘n bespreking van Afrikaneridentiteit, Orania en die politieke werklikhede van Suid-Afrika oor drie gegewe groothede handel; oor Afrikaners, Orania en Suid-Afrika. Hoewel ek juis van dié standpunt wil uitgaan, kan ek dit net doen as ek eers aantoon dat dit in werklikheid glad geen vanselfsprekende standpunt is […]