Archive | Kulturele outonomie RSS feed for this section
Afrikaners moet middelgrond kry

Afrikaners moet ‘middelgrond’ kry

deur Prof. Danie Goosen  Soos verskyn op Netwerk24, 16 Junie 2015 Afrikaners sal met die oog op ’n suksesvolle gemeenskapstrategie ’n middelgrond moet opsoek vanwaar hulle vir hulle as kultuurgemeenskap kan intree. Afrikaners is nie ekstreme mense nie. Ons hou nie van uiterstes nie. Inteendeel, verreweg die meeste Afrikaners vind hulle eerder in ’n lewensbeskoulike […]

Te vroeg of te laat vir kulturele selfbeskikking in Suid-Afrika

Te vroeg of te laat vir kulturele selfbeskikking in Suid-Afrika?

deur Dr. Bertus de Villiers Artikel 235 van die Grondwet erken die reg van kulturele groepe tot selfbeskikking. Om praktiese uitvoering aan artikel 235 te gee is ‘n taak wat deur ‘n toekomstige Parlement onderneem moet word. Hierdie artikel deur Bertus de Villiers ondersoek die konsep van nie-territoriale onafhanklikheid, ook genoem kulturele outonomie, waardeur kultuurgroepe […]

Die 2015 standbeelde kontroversie

Die 2015-standbeelde kontroversie

deur Alana Bailey  Dit mag lyk asof Paul Kruger, Koningin Victoria, Mahatma Gandhi, J.G. Strijdom, Cecil John Rhodes, Fernando Pessoa en Sarah Baartman weinig in gemeen het, maar in April 2015 het standbeelde wat ter herinnering aan hierdie uiteenlopende groep mense in Suid-Afrika opgerig is, almal onder politieke vandale deurgeloop. Waar het alles begin? In […]

Meneer die president ons sal ons nie laat uitvee nie xs

Meneer die president, ons sal ons nie laat uitvee nie!

deur Dr. Danie Langner Toespraak gelewer by die Afrikaner Krisisberaad op 5 Mei 2015 Afrikaners staan vandag in die beskuldigdebank van die geskiedenis. Sonder ‘n billike verhoor voor ‘n onafhanklike regbank is ons klaar veroordeel en gevonnis. Historiese name van stede en strate word uitgewis. Selfs die geliefde Vrystaat se naam is aanstootlik. Kultuurgoedere wat […]

Die stryd om idees en Afrikanerinstellings se deelname aan die stryd

Die stryd om idees en Afrikanerinstellings se deelname aan die stryd – Gideon du Plessis

Dryfveer agter radikale optrede Ons betree nou die sogenaamde stakingseisoen en sekere vakbondleiers gaan waarskynlik weer met stellings soos die volgende vorendag kom: Ons staking gaan die Suid-Afrikaanse ekonomie op sy knieë dwing. Ons wil hierdie land onregeerbaar maak. Ons gee nie om oor beleggers nie. Ons is in die tweede fase van die struggle. […]