Archive | Kulturele outonomie RSS feed for this section
np-facebook-4-optimized

Om saam te stem of nie – Johan Schoeman

Mens kan tereg twyfel aan verskeie Amerikaanse goed, waarvan die praktiese moraliteit wat hulle gewoonlik uitleef een is. Vandaar my verbasing dat hulle, ook hier, deur soveel as rolmodel vir die skep van verhoudinge en meer spesifiek staatsbestelle geïdealiseer word, weliswaar altyd met plaaslike bestanddele daarin. Soms kry mens hulle egter tog nodig. Amerikaanse bestuursghoeroes […]

np-van-wyk-louw-flip-buys

Een-en-twintig taalwetmatighede en die toekoms van Afrikaans

The extinction of each language results in the irrecoverable loss of unique cultural, historical an ecological knowledge. Each language is a unique expression of the human experience of the world … Every time a language dies, we have less evidence for understanding patterns in the structure and function of human language, human prehistory, and the […]

Rau immobilizer

Leef trots!

Bloedrivier, 16 Desember 2014 In 2012 het die FAK besluit om die Groot Trek se 175ste herdenking te vier deur ’n vieruurlange dokumentêr oor die Groot Trek vir kykNET te verfilm. Ons het oor ’n afstand van 5000km Pieter Retief se spore gevolg. Van die Kaap tot Natal. Veertig mense. Agt viertrek voertuie. Twee weke […]

Afrikaanse boeke maak deure oop

Protea Boekhuis is sowel ’n uitgewery wat grootliks Afrikaanse boeke publiseer as ’n groep boekwinkels wat ’n oorwegend Afrikaanse publiek bedien. Vir ’n beroep in ’n uitgewery of ’n boekwinkel is kennis van Afrikaanse boeke en die Afrikaanse letterkunde van deurslaggewende belang. Afrikaans in die uitgewerswese Hoewel slegs 14% van die bevolking van Suid-Afrika (7 […]

Gebiedsongebonde selfstandigheid

In Europa vlam veldtogte rondom gebiedsoutonomie weer op onder die Skotte en Vlaminge. Kulturele gebiedsoutonomie kan egter taai weerstand ontlok van ’n regering. Daarby woon baie kleiner groepe verspreid in die multikulturele state van Europa, nes die meer as 12 kultuurgroepe in Suid-Afrika. Daar is dus ‘n nuwe belangstelling in Europese politieke wetenskappe vir die […]