
Om te stap vir ’n ander normaal – Dr. Dirk Hermann
Ekonomie, Ideologie, Suid-Afrikaanse PolitiekOp Donderdag 25 Oktober het ’n oranje golf Sandton getref. Duisende mense het “Genoeg is genoeg!” in die nou strate van Sandton gedreunsing en daar was ’n eggo wat die stemme verder gedra het. By die hoë geboue in die hart van nasionale en internasionale kapitaal het mense vanaf stoepe en luukse daktuine foto’s geneem. […]