Die verval van God, die verval van die Mens

deur Rèmi Brague 

Die verval van God, die verval van die Mens


“There exists one question about which atheism has nothing to say, one question it does not address, one question that makes it collapse. This fundamental question is: Assuming there is a being on Earth—let us call him homo sapiens—that is capable of understanding through science how the universe works; and further assuming that this being is capable of living peacefully with his neighbour, with no need for a transcendent truth; then would it be legitimate for such a being to exist and to keep on existing?”

Op die oog af het die ateïsme in die moderne wêreld geseëvier. Die getalle van gelowiges wêreldwyd is aan die afneem, institusionele sekularisering aan die toeneem, en die wyse waarop ateïsme gepropageer word geskied makliker, openliker, en selfs aggressiewer as ooit tevore. Hierdie oorwinning berus op politieke sowel as wetenskaplike terrein. Maar hierdie oorwinning bevat inherent ook sy eie ondergang. As die doel van die globale ateïsme is om “die mens te bevry” en volkome outonoom te maak, word Die Mens die enigste verwysingspunt. Waarop word “die goeie”, of “reg” dan geskoei? Die mens kan nie ‘n waardeoordeel oor homself fel nie. Volgens Rémi Brague sal die verval van God noodwendig ook tot die verval van die mens lei.

 Klik op die skakel hieronder om verder te lees:

Eclipse of God, Eclipse of Man

Soos verskyn in die Winter 2015 uitgawe van The European Conservative

No comments yet.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.