Tag Archives: Afrikaanse monumente
Meneer die president ons sal ons nie laat uitvee nie xs

Meneer die president, ons sal ons nie laat uitvee nie!

deur Dr. Danie Langner Toespraak gelewer by die Afrikaner Krisisberaad op 5 Mei 2015 Afrikaners staan vandag in die beskuldigdebank van die geskiedenis. Sonder ‘n billike verhoor voor ‘n onafhanklike regbank is ons klaar veroordeel en gevonnis. Historiese name van stede en strate word uitgewis. Selfs die geliefde Vrystaat se naam is aanstootlik. Kultuurgoedere wat […]