
Oor Danie Goosen se “Oor gemeenskap en plek: Anderkant die onbehae”
Resensiesdeur Dr. Johann Rossouw As sleutels gesoek word waarmee die geskiedenis van Afrikaners – én Suid-Afrika – die afgelope honderd jaar ontsluit kan word, dan is een so ’n sleutel die wel en wee van die Afrikaners se verhouding met die moderne territoriale staat. Teen die agtergrond van die traumatiese verlies van die twee […]