Tag Archives: Danie Langner
Meneer die president ons sal ons nie laat uitvee nie xs

Meneer die president, ons sal ons nie laat uitvee nie!

deur Dr. Danie Langner Toespraak gelewer by die Afrikaner Krisisberaad op 5 Mei 2015 Afrikaners staan vandag in die beskuldigdebank van die geskiedenis. Sonder ‘n billike verhoor voor ‘n onafhanklike regbank is ons klaar veroordeel en gevonnis. Historiese name van stede en strate word uitgewis. Selfs die geliefde Vrystaat se naam is aanstootlik. Kultuurgoedere wat […]

np-van-wyk-louw-danie-langner

Christelik-federaal as lewensbeskouing – Dr. Danie Langner

Christelik-nasionaal in krisis Die Nasionale Party (NP) was vir Afrikaners veel meer as net ’n politieke party. Die party was die beskermer en die draer van Afrikaners se Christelik-nasionale lewens- en wêreldbeskouing. Reeds in 1941 het DF Malan verklaar dat die NP geen gewone partypolitieke organisasie is nie. “Ons beklee ’n sentrale posisie in ons […]