
Lééf jou erfenis – Dawie du Plessis
Kulturele identiteit, Kulturele outonomieOor naamsverandering, onder andere Die aanslag wat die Afrikaner op sy kultuur en erfenis ervaar is nie ’n nuwe verskynsel nie. Die vernieling van ons standbeelde en gedenktekens beleef die afgelope twee weke inderdaad ’n hoogbloei, en enigeen sidder om te dink aan wie en wat volgende geteiken sal word – en in watter mate. […]