Tag Archives: Ekonomie
Tuli_icon

Belastingstelsel verarm werkendes

Mnr. Trevor Manuel is ’n bekwame en gewilde minister wat die staat se finansies op die oog af goed bestuur. Dit is egter ’n ongelukkige feit dat die Suid-Afrikaanse belastingstelsel besig is om die gemiddelde werknemer en belastingbetaler te verarm. Die probleem is dat die politiek onder die ou én die nuwe regering so oorheers […]