
Afrikanergeskiedenis, ons prioriteit – Dr. Danie Langner
GeskiedkundigDie afgelope week het die Vrystaatse LUR vir sport, kuns en kultuur, Mathabo Leeto, aangekondig dat die geliefde Vrystaat se naam een van 37 plekname is wat moet waai. Dit gee blykbaar aanstoot. Selfs die naam van die bekende CR Swart-gebou moet herdoop word na die Fidel Castro-gebou. Dit ten spyte van die feit dat […]