Tag Archives: Identiteit
Roem ter wille van roem

Roem ter wille van roem

deur Prof. Amanda du Preez  Roem het ʼn besonderse hupstoot in die 21ste eeu gekry deur die moontlikhede wat alom teenwoordige digitale en sosiale media bied. Soos ʼn virus kan roem nou ongehinderd oor globale netwerke versprei sonder dat daar ʼn ooglopende teenmiddel beskikbaar is. Onbekendes kan oornag in bekendes verander deur deel te neem […]

Afrikaneridentiteit, Orania en die politieke werklikhede van Suid-Afrika

Op die oog af mag dit lyk asof ‘n bespreking van Afrikaneridentiteit, Orania en die politieke werklikhede van Suid-Afrika oor drie gegewe groothede handel; oor Afrikaners, Orania en Suid-Afrika. Hoewel ek juis van dié standpunt wil uitgaan, kan ek dit net doen as ek eers aantoon dat dit in werklikheid glad geen vanselfsprekende standpunt is […]