
As elkeen sy deel doen… – Willie Spies
Kulturele identiteit, Kulturele outonomieVreemd hoe die geskiedenis homself herhaal. Die gebeure van die afgelope twee weke het by my herinneringe opgeroep van soortgelyke gebeure, tien jaar gelede en weer vyf jaar gelede. April 2005 Laat ek begin by 10 jaar gelede rondom April 2005. Die destydse burgemeester van die Tshwane Metroraad, Smangaliso Mkwatshwa, het pas sy voorneme uitgespreek […]