Tag Archives: Nihilisme

Nihilisme en gemeenskap

Rede gehou by die Instituut vir Grondslae-ondersoek, Sosiale Wetenskappe, Noordwes-Universiteit op 28 Julie 2010 Om ons eie tyd as ‘nihilisties’ te beskryf, is gewis nie ’n vreeslike oorspronklike ding om te doen nie. Daar word immers reeds vanaf die einde van die 18de eeu – dit is reeds vanaf die hoogtepunt van die moderne Verligting […]