Tag Archives: NP van Wyk Louw
Afrikaners tussen die tye

Afrikaners tussen die tye

deur Prof. Pieter Duvenage  In hierdie bydrae besin ek oor die posisie van Afrikaners as gemeenskap in die tydsgewrig van die hede tussen verlede (tradisie) en toekoms. Voordat daar na die politieke en staatkundige posisie van Afrikaners in die huidige Suid-Afrika gekyk word, gaan ʼn definisie voorgestel word. Helderheid hieroor is nodig omdat ʼn vraag […]

np-van-wyk-louw-marinus-wiechers

Nasionalisme – Prof. Marinus Wiechers

1 Van Wyk Louw se denke staan in die oorheersende teken van die oop gesprek, ’n dialoog wat wydlopend en deurdag is en bowe-al nie deur selfgenoegsaamheid, vooropgestelde of eensydig-pouslike uitsprake gekenmerk word nie. ’n Gesprek wat teenspraak verwelkom en oop is vir oortuiging. So ’n oop gesprek kry mens weer in sy briewe-wisseling in […]

NP van Wyk Louw en die derde Afrikaner

Titel: NP van Wyk Louw en die derde Afrikaner Outeur: Carel Boshoff Prys: R150.00 Verskyningsdatum: Junie 2014 ISBN: 978-0-620-60838-1 Formaat: 210 x 148 mm Aantal bladsye: 232 Agtergrond: Wat kom ná die “donker nag van die siel” waarin ’n volk, na sy beste oordeel onder die omstandighede, besluit het om eerder onder te gaan as […]