Tag Archives: Pretoria
Verlies aan plek

Verlies aan plek

deur Roelf Peens Ps 103:16 “As die wind daaroor gaan is dit nie meer nie en sy plek ken hom nie meer nie”. (1953 vertaling). “….as die woestynwind daaroor waai is dit weg en sy plek vir altyd leeg” (latere vertaling) Daar is tans baie besprekings oor die rigtingloosheid van die Afrikaner. Van links en […]