Tag Archives: Puk
Doodsklok vir Afrikaans lui by die Universiteit van die Vrystaat

Doodsklok vir Afrikaans lui by die Universiteit van die Vrystaat

deur Prof. Hennie van Coller  Daar woed in die afgelope tyd weer ’n druk debat rondom Afrikaans en (veral) sy hoër funksies. Sonder sy hoër funksies (soos die gebruik van die taal in die regswese, politiek, media en onderwys) is ’n taal geen volwaardige standaardtaal nie. Veral oor Afrikaans as onderrigtaal op universiteit én op […]

Ekonomiese strategie vir Afrikaans

Die toekoms van Afrikaans op die NWU-Puk – Henk Schalenkamp

Die onverdiende negatiewe aandag wat die Noordwes-universiteit van die media gekry het en gelei het tot die gewraakte Wessels-verslag het die toekoms van die laaste volwaardige Afrikaanse kampus in Suid-Afrika in die spervuur geplaas. Die reaksie van minister Blade Nzimande was voorspelbaar en hy maak openlik en op tipies revolusionêre wyse gebruik van die geleentheid. […]

np-van-wyk-louw-wessels-verslag

Die nadraai van die Wessels-verslag – Willie Spies

Op 22 Februarie vanjaar het die land se Afrikaanse oggendkoerante sogenaamd “onthullende nuus” gepubliseer omtrent wat verkeerdelik deur die betrokke koerante bestempel is as ’n Nazi-saluut by die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit. Die publikasie het skok-golwe deur die land gestuur. Die uitstekend bestuurde Noord-Wes Universiteit, wat die afgelope dekade daarin kon slaag om ’n wêreldklas […]