Tag Archives: Self-identiteit
Roem ter wille van roem

Roem ter wille van roem

deur Prof. Amanda du Preez  Roem het ʼn besonderse hupstoot in die 21ste eeu gekry deur die moontlikhede wat alom teenwoordige digitale en sosiale media bied. Soos ʼn virus kan roem nou ongehinderd oor globale netwerke versprei sonder dat daar ʼn ooglopende teenmiddel beskikbaar is. Onbekendes kan oornag in bekendes verander deur deel te neem […]