
Nasionalisme – Prof. Marinus Wiechers
Ideologie1 Van Wyk Louw se denke staan in die oorheersende teken van die oop gesprek, ’n dialoog wat wydlopend en deurdag is en bowe-al nie deur selfgenoegsaamheid, vooropgestelde of eensydig-pouslike uitsprake gekenmerk word nie. ’n Gesprek wat teenspraak verwelkom en oop is vir oortuiging. So ’n oop gesprek kry mens weer in sy briewe-wisseling in […]