Tag Archives: Suid-Tirool
Stad en land

Stad en land

deur Carel Boshoff IV ‘n Vriend stel onlangs die vraag: “Watter persentasie van ons mense is verstedelik?” Iets waaroor dit moeilik is om betroubare statistiek te vind, selfs al kan jy presies uiteensit wat met “ons mense” bedoel word. Want, om sommer uit die staanspoor af te dwaal, “ons mense” het die plaasvervangende woorde vir […]