Tag Archives: Willie Spies
np-van-wyk-louw-wessels-verslag

Die nadraai van die Wessels-verslag – Willie Spies

Op 22 Februarie vanjaar het die land se Afrikaanse oggendkoerante sogenaamd “onthullende nuus” gepubliseer omtrent wat verkeerdelik deur die betrokke koerante bestempel is as ’n Nazi-saluut by die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit. Die publikasie het skok-golwe deur die land gestuur. Die uitstekend bestuurde Noord-Wes Universiteit, wat die afgelope dekade daarin kon slaag om ’n wêreldklas […]