Te vroeg of te laat vir kulturele selfbeskikking in Suid-Afrika?
Categories: Kulturele outonomie
deur Dr. Bertus de Villiers
Artikel 235 van die Grondwet erken die reg van kulturele groepe tot selfbeskikking. Om praktiese uitvoering aan artikel 235 te gee is ‘n taak wat deur ‘n toekomstige Parlement onderneem moet word. Hierdie artikel deur Bertus de Villiers ondersoek die konsep van nie-territoriale onafhanklikheid, ook genoem kulturele outonomie, waardeur kultuurgroepe ‘n regspersoon kan vorm, beklee met die publiekregtelike magte, as ‘n orgaan van die regering om sodoende besluite te neem oor die beskerming en bevordering van hul kultuur, taal en gebruike. Verskeie gevallestudies waar kulturele outonomie toegepas word, word na verwys en aanbevelings word gemaak vir toekomstige oorwegings in Suid-Afrika. Klik gerus op die onderstaande artikel om die volledige artikel te lees:
Section 35 of the Consitiution
Soos verskyn in die South African Journal of Human Rights, 2014, 30(3): p.458-483
No comments yet.